Die Durbanse poepwedstryd (Captain's bLog)

« Opruimen | Begin | De chemie was weg »

Die Durbanse poepwedstryd

Op het VWO heb ik me voor het vak Nederlands in 2003 verdiept in Afrikaanse poëzie. En dit, mensen, is nu zo'n staaltje Afrikaanse poëzie. De schrijver is anoniem. Lees en laat u verbazen. Als ik dit grappig vind, moet ik dan echt niet overwegen om proctoloog te worden? ;)

DIE DURBANSE POEPWEDSTRYD

Iets wat gestaak is in die oorlogstyd
Is die Durbanse jaarlikse poepwedstryd.
Dit is nou egter weer 'n saak van bespreking,
Nou eers populêr na die lang onderbreking.

Deelnemers kom van heinde en ver,
En die gunsteling vanjaar is nig Sannie Joubert.
'n Berig in vandag se Vaderland lui
dat sy die hardste kan poep in die hele kontrei.

Anna Petoor het ’n gat soos ’n beer
Met ’n vrat in die middel om die poep te beheer,
En rondom die gat in ’n bolla gedraai
Is die mooiste klein haartjies wat ’n hol kan verfraai.

Sannie van Schoor loop rond vir die pret,
Wen kan sy nie, maar sowaar as die vet
Die poephol wat sy het, dit kan ek jou sweer,
Is die mooiste wat enige man kan begeer.

Die skeidsregter staan voor die bord
En verduidelik die reëls van die wedstryd in kort:
Die wenner vanjaar kry behalwe ’n hoender
Boonop ook ’n pragtige pienk ‘bloomer’.

Lettie Verwey, nommer een op die lys,
Loop rond om die mense haar poephol te wys.
Die applous word al harder hoe verder sy gaan,
Dis seker dat sy haar man sal kan staan.

Sy tree toe na vore, die wedstryd is aan,
Sy begin toe deur eers op haar kop te gaan staan,
En dink toe sy’s reg om haar deeltjie te doen,
En daar waai die dak van die hoofdpawiljoen.

Anna Petoor sê dis bogtery daai,
Kyk vir my as jullie wind wil sien waai.
Sy buk en sy druk so hard as sy kan,
Maar kak en word uit die wedstryd verban.

Sannie van Schoor stryk haar hare gelyk
En bloos toe sy voel hoe die mans na haar kyk.
Sy stap toe na vore en antwoord haar naam,
En toe poep sy harder as die hele spul saam.

Die skare deins terug vir die vreeslike stank,
Maar staan tog verbaas vir die lieflike klank.
Die beoordelaar staan op en sê vir haar
‘Trek op jou broek, jy’s die wenner vanjaar!’

Sy draai toe om en erken die applous,
En om almal te wys sy’t niemand geflous,
Poep sy hard en suiwer ‘Trieng Trieng Trieng’
Die eerste paar note van ‘God save the King’.

Commentaar (3)

Danie Jacobs:

Geniet die grap!

hendrina.jacobs:

Ontvang!

Garnett Zeelie:

Nou, ewe skielik, wil almal dit weer lees - almal ouer as 55 jaar!

Roep het maar!



Over mij

Ik ben Susan. Ik studeer genees- kunde in Amsterdam en woon in Utrecht.
Naast mijn co-schappen zijn mijn doorsnee interesses boeken lezen, balkontuinieren en koken. Niet zo alledaags zijn mijn ondergesneeuwde passie voor tabletop wargaming en interesse in wolken.
    House, The Mentalist en het journaal kijk ik vanaf 2004 op de bank naast Niek.

januari 2011

Zo Ma Di Wo Do Vr Za
            1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30 31          

Archief

Boekenlijst

Niet alle boeken zijn geresenceerd.
powered by coffee